Die beurs en die rand sak terug na ‘n aankondiging in die VSA

Loading player...
JB Smith, besturende direkteur en portefeuljebestuurder by Sequoia Capital Management gesels oor die markte.
19 Dec 2024 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
10 Apr 11AM 17 min