Nóg veranderings van arbeidswetgewing op die horizon

Loading player...
Ryk van Niekerk gesels met Prof Hugo Pienaar, direkteur van arbeidsreg by Cliffe Dekker Hofmeyer, oor veranderings van die arbeidswetgewing.
22 Jan 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
10 Apr 11AM 17 min