Trump het 'n nuwe gunsteling woord

Loading player...
Henco Kruger bespreek die markte, en Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die tariewe wat deur Donald Trump ingestel is en die beweging van die rand.
3 Feb 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
10 Apr 11AM 17 min