Is daar hoop vir Ashton-vrugtefabriek?

Loading player...
'Die uitdaging is om ’n medebelegger vir die boere te kry wat aan die banke se vereistes sal voldoen': Jacques Jordaan – uitvoerende hoof, Inmaakvrugteprodusentevereniging.
4 Feb 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
10 Apr 11AM 17 min