Goud stroom van Londen na Amerika

Loading player...
Dawid Heyl, portefeuljebestuurder by Ninety One, sê die tekens van stres is sigbaar in die mark met die fisiese verskuiwing van goud.
11 Feb 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
10 Apr 11AM 17 min