Fietsry in die sakewêreld maak ’n verskil

Loading player...
Ursula du Plooy, stigter van Change a Life en direkteur by die JSE, gesels oor Change a Life se jaarlikse fietstoer en haar rol by die JSE.
27 Feb 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
10 Apr 11AM 17 min