‘n Nuwe indeks om te wys of jy tevrede is met die diens wat jy kry

Loading player...
Prof Adré Schreuder van die Universiteit van Pretoria gesels oor die Customer Experience-indeks.
28 Feb 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
10 Apr 11AM 17 min