Swart Vrydag skop stof in die oë van die ander koopdae

Loading player...
Die eerste Swart Vrydag-indeks vir Suid-Afrika is saamgestel deur World Wide Worx en Ecentric Payment Systems. Rory Bosman, hoof van verkope en bemarking by Ecentric, bespreek die indeks.
14 Mar 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
10 Apr 11AM 17 min