GEPF se verhoging-formule onder die vergrootglas

Loading player...
Musa Mabesa, hoofbeampte van die Staatspensioenfonds (GEPF), bespreek die GEPF se verhoging-formule.
8 Apr 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
10 Apr 11AM 17 min