PPS gee R5.3 miljard terug aan lede

Loading player...
Izak Smit, uitvoerende hoof van PPS, bespreek hul finansiële resultate en verduidelik hoe die wins aan lede gedeel word.
15 Apr 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
10 Apr 11AM 17 min