Die JSE ry wipplank te midde van onsekerheid in die finansiële wêreld

Loading player...
Mia Kriegler, direkteur vir batebestuur by Kruger Internasionaal, gesels oor die markte.
17 Apr 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
10 Apr 11AM 17 min