Nog reëls word voorgestel vir die kortverkope van aandele

Loading player...
Dawid de Villiers, vennoot van Webber Wentzel, gesels oor die nuwe raamwerk en moontlike implikasies.
17 Apr 2025 1PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
10 Apr 11AM 17 min