Calgro M3 het groot planne vir Johannesburg-ontwikkeling

Loading player...
Die eiendomsontwikkelaar Calgro M3 het vandag sy winssyfers vir die boekjaar tot einde Februarie bekend gemaak. Die uitvoerende hoof, Ben Pierre Malherbe, bespreek die resultate
12 May 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
10 Apr 11AM 17 min