Google se Projek Astra gaan groot KI-verandering vir (gewone mense) meebring

Loading player...
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool, gesels oor Google se Projek Astra.
9 Jun 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min