Die staat wil grond onteien vir transmissielyne

Loading player...
Volgens die minister van elektrisiteit, dr. Kgosientsho Ramokgopa, is sommige projekte al vir meer as drie jaar vertraag weens uitdagings tydens onderhandelinge met grondeienaars. Lungisa Magwentshu, senior bestuurder vir grond en regte by die Nasionale Transmissiemaatskappy, verduidelik presies hoe hulle beplan om grond te onteien.
12 Jun 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min