Ontmoet die beste maker van Chenin Blanc in die wêreld

Loading player...
Johan Jordaan, keldermeester by die Spier-wynplaas naby Stellenbosch, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die wynbedryf, wat hy doen om te ontspan, en sy onlangse toekenning.
12 Jun 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min