Kenners antwoord luisteraarsvrae

Loading player...
Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, en Andries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste by dieselfde firma, beantwoord luisteraars se vrae oor sake wat hul sakke raak.
13 Jun 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min