SA beesvleisbedryf sal net volhoubaar wees as meer vleis uitgevoer word

Loading player...
Gerhard van der Burgh van die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid (BFAP) sê die beesvleisbedryf stagneer sonder markontwikkeling.
17 Jun 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min