Hoe gaan die elektrisiteitbedryf oor ’n dekade of twee in SA lyk?

Loading player...
Jan Oberholzer, voormalige bedryfshoof van Eskom en huidige voorsitter van Mulilo Energy, deel sy insigte oor die toekoms van Suid-Afrika se elektrisiteitsbedryf en Mulilo Energy se mees onlangse projekte.
18 Jun 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min