Virgin Active mik na die JSE

Loading player...
Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, bespreek die impak van die Iran-Israel-konflik, inflasie wat vir drie maande onveranderd bly, en Brait se jongste handelsverklaring.
18 Jun 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min