Die huurmark tel sy kop op

Loading player...
PayProp se jongste huurindeks wys dat die mark in die eerste kwartaal van die jaar sy beste prestasie sedert 2017 beleef het. Andre van Rooyen van PayProp vertel ons meer.
19 Jun 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min