Die NFO kry in tien maande bykans 36 000 klagtes oor finansiële instellings

Loading player...
Reana Steyn, hoofombud en uitvoerende hoof van die Nasionale Finansiële Ombudskema (NFO), gesels oor die tipe klagte wat hulle ontvang het, en die aantal beslissings in die guns van verbruikers.
23 Jun 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min