Die markte hoor nie bomme nie

Loading player...
Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, bespreek die markreaksie op die VSA se aanvalle op Irannese kernaanlegte, die oordrag van Dis-Chem-aandele aan twee van die stigter se seuns, en WeBuyCars se planne om nuwe motors te verkoop.
23 Jun 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min