E-handel stoot Naspers, Prosus se winste skerp hoër

Loading player...
Naspers en Prosus het vandag winssyfers vir die boekjaar tot einde Maart bekend gemaak. Die omset is 20% hoër, en die wesensverdienste bykans 50% hoër. Nico Marais, finansiële hoof van Naspers, verduidelik die groep se finansiële prestasie.
23 Jun 2025 1PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min