Takealot se reuse-belegging in infrastruktuur hou sy winste in die rooi

Loading player...
Frederik Zietsman, uitvoerende hoof van Takealot, verduidelik hoe Takealot se sakemodel funksioneer en bespreek hulle jongste finansiële resultate.
24 Jun 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min