Meer mense begin met kripto vir wegneemetes betaal

Loading player...
Christo de Wit, hoof van Luno Suid-Afrika, gesels oor die gebruik van kripto om betalings te maak.
25 Jun 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min