Proudly SA wil sy lede se produkte aanlyn verkoop

Loading player...
Jeannine van Straaten, uitvoerende beampte vir strategie, belanghebberverhoudinge en regspraktyk by Proudly SA, gesels oor die regering se nuwe aanlyn platform.
27 Jun 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min