Kenners antwoord luisteraarsvrae

Loading player...
Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA en Rita Cool, hoof van individuele advies strategie by Alexforbes, beantwoord die vrae wat luisteraars sakke raak.
27 Jun 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min