Is ’n reële rentekoers nie ’n beter teiken vir inflasie nie?

Loading player...
Johann Els, hoofekonoom van Old Mutual, deel sy insigte oor Capitec se uittredende uitvoerende hoof, Gerrie Fourie, se voorstel vir ’n beter inflasieteiken.
2 Jul 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min