Nvidia is nou die grootste maatskappy in die wêreld

Loading player...
Johan Gouws, hoof van welvaartdienste by PPS, deel sy insigte oor vandag se markte, Nvidia wat nou die grootste maatskappy ter wêreld is, en hoe Temu beplan om binne ’n dag in Suid-Afrika af te lewer.
9 Jul 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min