Kaapstad is ontsteld oor privaat brandweerdienste

Loading player...
Die Stad Kaapstad beskou Fidelity se privaat brandweerdienste as ongereguleerd. Wahl Bartmann, uitvoerende hoof van Fidelity, verduidelik die behoefte aan dié dienste en waarom die Stad dit nie ondersteun nie.
9 Jul 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min