Daar is kommer oor Suid-Afrikaans vervaardigde motoronderdele

Loading player...
Sonja Carstens, woordvoerder van MISA, bespreek die vakbond se standpunt oor die skerp toename in die terugroeping van voertuie in Suid-Afrika, en hoe dit verbruikers raak.
10 Jul 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min