Tinus gesels met Sean Walsh van die KAL Groep oor die maatskappy se geskiedenis in die Suid-Afrikaanse landboumark

Loading player...
Die KAL-groep het meer as ’n eeu gelede ontstaan en het sedertdien gegroei tot ’n gediversifiseerde landbou-, handels-, brandstof- en kleinhandelsgroep. Bestuurshoof Sean Walsh gesels oor die groep se geskiedenis en toekoms.
14 Jul 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min