Amerika trek sy neus vir Mcebisi Jonas op; weier sy aansoek om ’n diplomatieke visum - DA

Loading player...
Emma Powell, LP en DA-woordvoerder oor internasionale betrekkinge en samewerking, sê dat daar volgens betroubare senior bronne in Washington ’n verwagting is dat president Ramaphosa ’n geskikte gesant sal aanstel.
15 Jul 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min