Shell mag na olie en gas aan die Weskus soek

Loading player...
Shell het onlangs toestemming ontvang om vyf diepsee-boorgate langs die weskus te sink om na olie en gas te soek. Andries Rossouw, leier van Energie, Nutsdienste en Hulpbronne by PwC Afrika, deel sy insigte.
15 Jul 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min