Die sitrusbedryf “in chaos” weens Trump-tariewe

Loading player...
Gerrit van der Merwe, sitrusboer en voorsitter van die Sitrusprodusentevereniging (CGA), skets ’n prentjie van die huidige situasie met Amerika se 30%-tarief wat oor twee weke in werking tree.
15 Jul 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min