Hoe sal welvaartbelasting in die praktyk werk?

Loading player...
Die belastingkonsultant Piet Nel verduidelik hoe ’n welvaartbelasting in die praktyk toegepas sal word.
16 Jul 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min