Markte is gierig in onsekere tye

Loading player...
Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, gesels oor die markte se reaksie op gerugte dat Donald Trump vir Jerome Powell wil afdank, asook oor Sasol se aandeelprys
17 Jul 2025 1PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min