Wees versigtig as die Inkomstediens jou belastingaanspreeklikheid “raam”

Loading player...
Nico Theron, belastingspesialis en stigter van Unicus Tax Specialists, verduidelik wat ’n geraamde of geskatte aanslag is, en wanneer die Inkomstediens dit kan uitreik.
22 Jul 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min