Markte: Herstel volg op elke val – moet dit nie misloop nie

Loading player...
Pieter Koornhof, portefeuljebestuurder by Allan Gray, verduidelik waarom dit noodsaaklik is om langertermyn tendense te verstaan wanneer jy besig is om welvaart te bou.
23 Jul 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min