Boxer se kospryse daal terwyl SA kospryse styg

Loading player...
Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, deel sy vooruitsigte oor die Trump-tariewe wat op 1 Augustus in werking tree, en gesels ook oor Boxer se handelsverklaring.
29 Jul 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min