Daar moet vleis in ’n burger wees om ’n burger genoem te word

Loading player...
Die Departement van Landbou het onlangs nuwe regulasies vir vervaardigers van plantgebaseerde produkte aangekondig. Lerato Ntsime van Green Fields gesels oor die impak daarvan.
29 Jul 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min