Daar was sedert Mei basies geen vordering in SA se handelsonderhandelings met die VSA nie

Loading player...
Suid-Afrika wag tans op ’n formele reaksie van die VSA oor ’n handelsvoorstel wat reeds ingedien is. Kaamil Alli, ministeriële woordvoerder van die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging, gesels hieroor, en prof. André Roux, ekonoom en programhoof vir Toekomsstudies by die Universiteit Stellenbosch se Sakeskool, deel sy indrukke.
30 Jul 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min