Die Reserwebank sny die rentekoers tot die laagste vlak sedert 2022

Loading player...
Die Reserwebank het vandag die repokoers met ’n kwart persentasiepunt verminder. Dr Christie Viljoen, hoofekonoom van PwC, deel sy insigte.
31 Jul 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min