Kurt Darren na 30 jaar steeds relevant I Die Real Brekfis (06:00-09:00)

Loading player...
Kurt Darren het gesels met Die Real Brekfis (06:00-09:00) oor die lied waarop hy en sy vrou sokkie, hoe hy balans in die lewe vind en wat hom dryf om musiek te maak om mense te laat glimlag.

#inspirasie #kurtdarren #radiotygerberg #dierealbrekfis
5 Aug 2025 2AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Geweld en afpersing | Johann Ferreira (HUB Interkaap)

Die Real Brekfis het gesels met die Hoof Uitvoerende Beampte van InterKaap, Johann Ferreira. Interkaap het die onlangse arrestasies van sewe verdagtes wat glo betrokke is by afpersing, intimidasie en geldwassery in die langafstand-vervoerbedryf verwelkom, maar sê dit is net die begin. Volgens Interkaap is daar vir jare ’n georganiseerde…
2 Apr 3AM 8 min

Paasfees | Vry-GEE-ewigheid

Met die aanloop tot Paasfees fokus ons op ’n baie spesiale tema: Vrygewigheid — vir dit wat Jesus Christus vir ons kom doen het. Vandag het ons gepraat met Cois de Kock oor die woord "gee" in vry-GEE-ewigheid.
1 Apr 3AM 11 min

New York Marathonwenner | ADRIAN WILDSCHUTT

Die Real Brekfis gesels met ’n atleet wat Suid-Afrika ongelooflik trots gemaak het met ’n groot oorwinning in New York. Agter hierdie prestasie lê jare se harde werk, dissipline en ’n droom wat waar geword het. Adrian Wildschutt - SA Atleet
31 Mar 9AM 8 min