Namakwalandse boere is kwaad omdat die regering water uit die Clanwilliamdam vrylaat

Loading player...
Hendrik Vos, boer en eienaar van Lausanne Plaas, bespreek die departement van water en sanitasie se besluit om water uit die Clanwilliamdam te laat afneem tot op ’n vlak van 75%.
5 Aug 2025 1PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min