Boere smeek om inenting teen bek-en-klou

Loading player...
Dr. Dirk Verwoerd, senior veearts by Karan Beef, gesels oor inentings teen bek-en-klouseer.
15 Aug 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

SA kan van 1 Mei tariefvry na China uitvoer

Henico Schalekamp, uitvoerende hoof van die HLB CBS-groep, gesels oor die raamwerkooreenkoms vir ekonomiese samewerking tussen Suid-Afrika en China wat tariefvrye uitvoere van Suid-Afrika na China moontlik sal maak.
8 Apr 11AM 5 min

Markte juig oor skietstilstand in die Midde-Ooste

Kokkie Kooyman, fondsbestuurder by Denker Capital, en Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, deel hul mening oor die markte se reaksie op die skietstilstand in die Midde-Ooste.
8 Apr 11AM 15 min