Johandre Potgieter I Die Real Brêkfis (06:00-09:00)

Loading player...
Volgende naweek is dit tyd vir die Mighty Men geleentheid in Robertson/Ashton. En Vanoggend gesels die Real Brekfis span met een van die sprekers by die geleentheid. Hy is jonk, dinamies en het ‘n hart om te sien dat alle Suid-Afrikaners God se liefde sal ervaar, vir die eerste keer - Johandre Potgieter
19 Sep 2025 3AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Geweld en afpersing | Johann Ferreira (HUB Interkaap)

Die Real Brekfis het gesels met die Hoof Uitvoerende Beampte van InterKaap, Johann Ferreira. Interkaap het die onlangse arrestasies van sewe verdagtes wat glo betrokke is by afpersing, intimidasie en geldwassery in die langafstand-vervoerbedryf verwelkom, maar sê dit is net die begin. Volgens Interkaap is daar vir jare ’n georganiseerde…
2 Apr 3AM 8 min

Paasfees | Vry-GEE-ewigheid

Met die aanloop tot Paasfees fokus ons op ’n baie spesiale tema: Vrygewigheid — vir dit wat Jesus Christus vir ons kom doen het. Vandag het ons gepraat met Cois de Kock oor die woord "gee" in vry-GEE-ewigheid.
1 Apr 3AM 11 min

New York Marathonwenner | ADRIAN WILDSCHUTT

Die Real Brekfis gesels met ’n atleet wat Suid-Afrika ongelooflik trots gemaak het met ’n groot oorwinning in New York. Agter hierdie prestasie lê jare se harde werk, dissipline en ’n droom wat waar geword het. Adrian Wildschutt - SA Atleet
31 Mar 9AM 8 min