Populisme vir stemme is teenproduktief vir vlugtelinge

Loading player...
Die VN se Hoë Kommissaris vir Vlugtelinge, Filippo Grandi, tree op 31 Desember af. In ‘n onderhoud met Sky News het hy sy kommer uitgespreek oor die huidige narratief oor migrasie en vlugtelinge. Hy beskryf dit as teenproduktief.
5 Dec 2025 5AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

EFF kap Steenhuisen oor BKS-styging, entstof-vermorsing

Die EFF sê die minister van Landbou, John Steenhuisen, kon nie daarin slaag om 'n samehangende, deursigtige en geloofwaardige verslag aan die parlement te lewer oor die omvang van die bek-en-klouseer-uitbreking nie. Aangemelde uitbrekings het skerp gestyg van 932 gevalle in Maart tot een-duisend-502 verlede week. Die Wes-Kaap het die…
22 Apr 8AM 1 min

Lesufi se regering bou een sportfasiliteit in vyf jaar

Die DA sê die regering van premier Panyaza Lesufi het die afgelope vyf jaar slegs een nuwe sportfasiliteit in Gauteng gebou. Dit is onthul in 'n skriftelike antwoord in die provinsiale wetgewer, wat toon slegs die fasiliteit in Carletonville is voltooi. Kingsol Chabalala van die DA het die Provinsiale Departement…
22 Apr 6AM 1 min

Iran en VSA sal praat of nie, maar oplossings moet kom

Die voormalige Amerikaanse diplomaat Alan Eyre het met Sky News gepraat oor die onbepaalde skietstilstand wat deur president Donald Trump in Iran aangekondig is. Hy sê die twee partye sal of vergader of nie, maar, kwelpunte moet opgelos word.
22 Apr 6AM 1 min

Oshana DBV vra vir winterskenkings

Soos die winter nader kom en nagtemperature begin daal, is die Oshana-Dierebeskermingsvereniging bekommerd oor dringende tekorte by hul skuiling. Die organisasie doen 'n beroep op die publiek vir skenkings van ou komberse om kwesbare honde en katte warm te hou, sowel as 'n kritieke voorraad kos. Tanya Kruger, 'n verteenwoordiger…
22 Apr 6AM 1 min

Veldbrand-seisoen kom al hoe nader

Na goeie reëns gesorg het vir welige weiding en met die droë seisoen op hande, ontstaan groot kommer oor die moontlikheid van verwoestende veldbrande. Kosmos 94.1 Nuus het by die tegniese adviseur in Agribank se adviesdienste, Erastus Ngaruka, gaan aanklop oor raad vir boere om veldbrande te kontroleer. Hy sê…
22 Apr 6AM 1 min