Moontlike storms en hael op pad

Loading player...
Namibiërs kan regmaak vir goeie reën in die komende dae, veral in die noordelike en noord-oostelike streke, Vrydag word daar swaar reën verwag, van die suide en suid-ooste tot oor die sentrale dele en die noorde. Stormagtige toestande en hael is 'n groot moontlikheid, soos die weerkenner Johan van den Berg verduidelik.
10 Dec 2025 4AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Reuse windturbines verander Kolmanskop-horison onherroeplik

Natuurliefhebbers en rolspelers in toerisme is op hol met die nuwe horison by die ikoniese Kolmanskop spookdorp by Lüderitz. Reuse windturbines is opgerig en daar is kommer oor die impak op veral fotografiese toerisme. Dit turbines is deel van die Dias Windplaas deur NamPower en is deur Innovent in die…
22 Apr 12AM 1 min

Met die geopolitiek is Brics-lande veiliger vir Afrika

Kenners doen 'n beroep op Afrikalande om verhoudings met Brics-lande te versterk, aangesien hulle 'n strategiese geleentheid vir Afrikanasies bied om hul alliansies te diversifiseer te midde van toenemende geopolitieke spanning. Kosmos 94.1 Nuus het met die Suid-Afrikaanse politieke ontleder dr. Charles Sinkala gepraat, wat sê dat Brics voordele bied…
22 Apr 12AM 1 min

Arbeid en myne: Alle sektore moet saamwerk

Soos belangstelling in Namibië se energie- en mynbou-sektore aanhou groei is daar hoop vir werkskepping. Kenners bly egter waarsku dat mynbou nie 'n langtermyn oplossing vir die land se werkloosheid-krisis is nie. Volgens Danny Meyer, SME's Compete se direkteur, moet nie net die regering werksekerheid verseker nie, maar almal wat…
21 Apr 11PM 1 min

Masemola se aanstellings, klagtes bevraagteken

Die leier van die National Coloured Congress, Faizel Adams, bevraagteken nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola se gesag in die aanstelling van die KwaZulu-Natalse kommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, op 'n nasionale taakspan. Dit volg nadat Masemola in die hof verskyn het oor 'n tender van Medicare24. Adams sê Masemola het dalk die Polisiewet…
21 Apr 11PM 1 min